Dag 40
Donderdag 27 Februarie 2014 Ek en Moeksie is vroeg op en kry vir Magda nog by die tafel agter die masjien, sy het deurnag gewerk en alles is nou klaar. Na koffie ry ek en Moeksie Constantiaberg hospitaal toe. Ons kry vir Anna onder by die ontvangs en drink ʼn koffie saam met haar. Michelle […]









