Toere

Dag 30

Maandag 17 Februarie 2014 Oudergewoonte is ons vroeg wakker. Moeksie skrop die potte en skottelgoed terwyl sy haarself verlustig in die mooi oggend wat besig is om te ontluik. Anton en Magda is wakker teen die tweede koppie koffie. Ons is rustig met die oppak, want dis net 46 km na Lambertsbaai, ons volgende kampplek. […]

Dag 30 Read More »

Dag 31

Dinsdag 18 Februarie 2014 Ons slaap laat as die bewolkte oggend besluit om ʼn misreën oor die dorp in te bring. Na koffie en shower besluit ons om by Sir Lambert’s te gaan kuier. Ek het bietjie rekenaar werk om te doen op die internet en Juanita het gesê ek is welkom om dit daar

Dag 31 Read More »

Dag 32

Woensdag 19 Februarie 2014 Dis nog reënerig as ons opstaan. Ons hang rond, Magda en Moeksie was die skottelgoed en ons geniet ʼn koppie koffie (ek so drie) en besluit om eers na ontbyt kamp te kom afslaan. Dalk is die tente dan bietjie droër. Juanita het ons genooi om by Sir Lambert’s te kom

Dag 32 Read More »

Dag 33

Donderdag 20 Februarie 2014 As die ander hulle koppe by die tente uitsteek sit ek lankal op die rotse na die see en kyk, besig met my eie gedagtes en dink diep. Dit is terapie vir my, so te staar na die see, die berge of sommer net die natuur. Die koffie hier op die

Dag 33 Read More »

Dag 34

Vrydag 21 Februarie 2014 Met die fees wat die naweek hier gaan plaasvind het ons besluit om verder te toer, maar ons is nie haastig nie en pak op ons tyd op. Dis redelik koel en die windjie waai wat die oppak lekker maak, hoef nie elke tien minute te rus en die sweet af

Dag 34 Read More »

Dag 35

Saterdag 22 Februarie 2014 Ons slaap lekker en staan eers laat op, dit is na son-op. Na ʼn paar koppies koffie besluit ons om verder te ry, miskien Paarl toe om by Swaerie te gaan kuier. Dit is my sussie Antoinette se man, Ben Vermooten. Hulle bly in Winelands Estate buite Paarl op die pad

Dag 35 Read More »

Dag 36

Dag 36. Sondag 23 Februarie Die slaap was luuks en ons ontwaak eers as die son al hoog sit. Ons geniet die gebruiklike koffie (of twee) en Antoinette bederf ons met ʼn groot ontbyt. Die vrae oor ons wedervaringe hou nie op nie en ons hou net aan vertel. Ons luister saam met hulle na

Dag 36 Read More »

Dag 37

Dag 37. Maandag 24 Februarie Dis Maandag en Ben en Anto is vroeg op, hulle moet gaan werk. Ons drink ʼn koffie saam met hulle en sien hulle af. Ek en Moeksie kry al ons goedjies bymekaar, pak die waentjie en vertrek na ons ontbyt geniet het. Die 35 km na Durbanville gaan vinnig, dis

Dag 37 Read More »

Dag 38

Dinsdag 25 Februarie 2014 Ek en Anton is vroeg op om die Hilux in te vat vir sy diens. By die garage verduidelik ek aan die diensbestuurder van die vuil petrol en gee die drie skroewe van die petrolfilter wat die ouens nie kon terugsit nie aan hom. Hy sê dit gaan minstens twee, moontlik

Dag 38 Read More »

Dag 39

Woensdag 26 Februarie 2014 Ons lê in vanoggend en staan stuk-stuk op en drink ʼn koffie of twee. Ek en Moeksie het na Anton en Magda se kampstoele gekyk oor die afgelope weke en besluit om ook sulkes te koop. Hulle sit baie gemaklik en verleen meer ondersteuning aan jou rug. Boonop kan die rugleuning

Dag 39 Read More »

Scroll to Top