Dag 20
Vrydag 7 Februarie 2014 Ons is redelik vroeg op en die koffie hier langs die Oranjerivier het ʼn ander smaak, nog lekkerder. Almal, behalwe ek, het lekker geslaap, die Hilux het my wakker gehou. Ons sit die sonpaneel uit, want ons is sonder krag vir 5 dae. Ek dink daaraan om terug te ry Springbok […]









