Dag 10.
Dinsdag 28 Januarie 2014 Die slaap was beter as die vorige nag en die hitte nie so erg nie, dalk die missproei of die laatmiddag swem wat ons afgekoel het. Ons pak die yskas met die nodige versnapperings en padkos, koue vleise en brood. Ons vertoef ʼn tydjie by elke watergat op ons pad na […]









