Dag 31
Dinsdag 18 Februarie 2014 Ons slaap laat as die bewolkte oggend besluit om ʼn misreën oor die dorp in te bring. Na koffie en shower besluit ons om by Sir Lambert’s te gaan kuier. Ek het bietjie rekenaar werk om te doen op die internet en Juanita het gesê ek is welkom om dit daar […]









