Dag 41
Vrydag 28 Februarie 2014 Ons is vroeg op om die dag te sien breek as die koppie koffie die hande warm hou. Anton en Magda moet Paarl toe vandag, hulle het onderskeidelik ʼn tandarts en dokters afspraak, die laaste van die running repairs wat afgehandel moet word. Ons sien hulle af en ek en Moeksie […]









