Dag 51
Maandag 10 Maart 2014 Dis na sewe as ons opstaan en buite by die tafeltjie sit en koffie drink. Moeksie het gister op pad hierheen een van haar breinaalde laat val en kon hom nie kry nie. Sy stap terug bakkie toe om net weer te gaan soek en is BAIE gelukkig toe sy hom […]









