Dag 61
Donderdag 21 Maart 2014 Die 522 km na TO Strand is deur die Transkei en jy moet maar wakker bestuur met al die diere en voetgangers op en langs die pad, so ons wil maar vroeg wegkom. Ons is almal vroeg op en ons drink net koffie saam met ʼn beskuit en pak op. Soos […]









