Dag 21
Saterdag 8 Februarie 2014 Die oggend ontvou soos meeste ander. Ons staan laterig op, was skottelgoed, drink koffie en beskuit, kuier en later ons jogurt met vrugte. Ons het besluit om Rigtersberg toe te ry vir die dag, die pad Suid al langs die rivier. Die nodige is gepak en ons vat die pad. Dis […]









