Dag 71
Sondag 30 Maart 2014 Ons staan rustig op en drink koffie. Dis asof die oord ook weet dis Sondag, almal slaap redelik laat voor die kamp tot lewe kom. Ons staar oor die oord se reservaat en kyk of ons nie ʼn paar bokke raaksien nie. Hier was vroeër renosters ook, weet nie of hulle […]









