Dag 11.
Woensdag 29 Januarie 2014 Ons is almal vroeg op en Magda en Moeksie was die skottelgoed. Dis hoe ons dit soms doen, na aandete word daar ontspan en gesels en die skottelgoed word netjies opgeruim maar gelos vir more. Die oumense het mos geglo jy was dadelik die skottelgoed, want as jy dalk siek raak […]