Dag 1
VOORWOORD Ek was lanklaas in Namibië en Botswana en die beplanning het begin in 2021 om weer n draai te gaan maak. Ek het al BAIE (10 jaar agter mekaar elke Julie maand) toere gereël op in Suidelike Afrika, so vêr as Malawi en die Serengeti. Aanvanklik sou dit net ek en Moeksie wees, maar […]