Dag 1
VOORWOORD Ek wou net ry om kop-skoon-te-maak nadat ek en Moeksie (dis die kinders wat haar die naam gegee het) op pensioen gegaan het. Ek het September 2013 klaargemaak en Moeksie Desember. Na 82 dae en 12 654km is daar nog baie dinge in my kop oor, dalk meer as voor ons om die grense […]