Hollies

Dag 10

Die net as Moeksie en Elsa weer in die bakkies is en ons ‘n ent “redelike” pad kry, wat die ritueel weer begin : Uitklim, verken, dirigent en kameravrou op hul poste, klippe pak en ek en Barend die Hiluxe afbring. Dis ‘n uitdagende pas, maar ons geniet hom! Dis as ons oor die volgende …

Dag 10 Read More »

Dag 11

Maandag 25 Julie 2016 Ons ontwaak as die son al uit is, het lekker geslaap na gister se opwinding. Vandag is dit net rustig wees en die omgewing geniet. Ek stap later af rivier toe, baie versigtig en waaksaam. Oral, op die sand en tussen die klippe, sien jy die menere lê. Hier is baie …

Dag 11 Read More »

Dag 12

Dinsdag 26 Julie 2016 Dis nie lekker om vanoggend op te pak nie, wil nog minstens ‘n week hier bly, hier waar jy jouself weer beter leer ken. Dis net voor nege as Ryan die hek kom oopsluit en ons voorspoed toewens. So met die wegry val dit my op. Wat vreemd omtrent die kamp …

Dag 12 Read More »

Dag 13

Ek is mal oor ons kampplek! Hier is ‘n netjiese klipstruktuur met ‘n opwas en lopende water. Die sementblad is baie gerieflik vir pak- en werkspasie. Die ablusie is ‘n entjie verder en word met ander kampers gedeel. Dis ‘n riet-omheinde sementblad met ‘n stort en spoeltoilet. Die binnekant is regtig netjies met ‘n wasbak …

Dag 13 Read More »

Dag 14

Donderdag 28 Julie 2016 Ons is weer vroeg uit die vere, so by tweede mossie en ons pak op. Vandag se roete is die laaste dag van ongerepte natuur, voor ons weer met die beskawing kennis maak. Die roete is ongeveer 160 km rivierpad tot by Sesfontein en dan nog so 43 km goeie grondpad …

Dag 14 Read More »

Dag 15

Vrydag 29 Julie 206 Van vandag af is dit net grootpad ry, wel gedeeltelik grondpad, maar ons is klaar met die 4×4 gedeelte van ons toer. Die gedagte daaraan bring ‘n bietjie heimwee, voel amper of ons nou “klaar” getoer het. Die totale afstand vir die dag is 405 km tot by die Modjila lodge, …

Dag 15 Read More »

Dag 16

Later stap ons lodge toe en kuier ‘n wyle daar. Die dekor aan die binnekant is rerig uniek en baie oorspronklik. Die swembad voor op die gras kan ‘n wenner wees as die weer dit toelaat, maar dis nog effe koel daarvoor. Die uitsig van hier bo af Noorde toe is baie mooi. Die beskikbaarheid …

Dag 16 Read More »

Dag 17

Die son, wat soos ‘n rooi bal op die horison hang, kondig aan ons moet gaan kosmaak. Die vuurtjie brand hoog as ons lekker om die tafeltjie sit en kuier. Die wind het gaan lê en dis een van daai perfekte aande. Die eerste keer as jy die asdrom hier oorkant jou hoor omval, skrik …

Dag 17 Read More »

Dag 18

Maandag 1 Augustus 2016 Ons is vroeg uit die vere en vat die pad in ‘n oostelike rigting. Oral is weer heelwat olifante, kameelperde, steenbokkies, springbokke, leeus, koedoes, swartneus rooibokke, renosters, hiëna, en ‘n veskeidenheid voëls. Teen brunch is ons terug in die kamp, baie tevrede met die sightings van die oggend. Met vol magies …

Dag 18 Read More »

Dag 19

Dinsdag 2 Augustus 2016 Dis net na sewe as ons by Halali se hek uitry. Barend en Elsa draai links en ons regs, is nou op ons eie. Die pad tot op Namutoni is 74km en dis ‘n mooi grondpad. Ons ry stadig en stop gereeld as ons diere sien. Ons sien weer baie olifante, …

Dag 19 Read More »