Dag 18
Sondag 8 Mei 2022 ROETE : Ugab Terrace Lodge, D2743, C39, C38, Totonge Lodge = 94 km Ons het lekker geslaap en is op voor die son sy kop uitsteek. Dis redelik koud as ons op die stoepie sit met ‘n koffie in die hand en wag vir die son om op te kom. Ons […]